Toegang Tot Iinligting

         
 

 

 

Handleiding opgestel ooreenkomstig artikel 51 van die Wet op Die Bevordering van Inligting, Wet Nr. 21 van 2000 (“die Wet”).

Ingevolge artikel 53 van die Wet is die inligting in die handleiding op aanvraag by die maatskappye verkrygbaar. Versoeke kan gerig word aan die inligtingsbeampte by die betrokke adres en/of kontakbesonderhede soos aangedui.


Toegang Tot Inligting (63KB) PDF