- Inleiding
- Toepassing van en
Benadering tot King III - Stand van Nuwe
Maatskappywet - Verklaring Oor Sake Etiek
- Nakomingsraamwerk
- Die Direksie
- Direksiekomitees
- Interne Beheerstelsels
- Interne Oudit
- Nie Ouditdienste
- IT bestuurstoesig
- Maatskappysekretaris
- Beleggersverhoudinge
- Geslote Tydperke
- Ontledersverslae
Volhoubare Ontwikkeling
- Maatskaplike Ooorsig
- Transformasie
- Regstreekse Bemagtiging
- Werknemers
- Korporatiewe Burgerskap
- Gesondheid en Veiligheid
- Omgewing
- Regulatoriese Omgewing
en Boetes
GRI Reports
(slegs in Engels beskikbaar)
Regulatoriese Omgewing en Boetes
Die groep het die afgelope jaar geen beduidende boetes vir nie-voldoening ontvang nie. Omdat MultiChoice in ’n hoogs gereguleerde omgewing in Suid-Afrika sake doen, is nakoming belangrik. Die maatskappy neem deel aan die regulatoriese proses wat die kommunikasiebedryf raak, deur aan verskeie openbare forums en debatte deel te neem en insette te lewer oor die formulering van standaarde en strategieë vir hierdie bedryf. MultiChoice en M-Net het boetes van die selfregulerende liggaam, die Uitsaaiklag-tekommissie van Suid-Afrika, ontvang in verband met verkeerde skedulering van inhoud. Dit was as gevolg van menslike foute en stappe is gedoen om dit reg te stel. Daar was in die afgelope jaar geen omgewingsongelukke nie en geen omgewings-verwante boetes is deur enige owerheid opgelê nie. Die groep sal voortgaan om sy prosesse vir die bestuur van sy omgewingsimpak te verfyn. |