Werksaamhede
Oorsig van werksaamhede
|
Die groep se hoofbedrywighede is toegespits op internetplatforms (met die fokus op handel, gemeenskappe, inhoud, kommunikasie en speletjies), betaaltelevisie en die verskaffing van verwante tegnologieë en drukmedia (insluitend uitgewery, verspreiding en die druk van tydskrifte, koerante en boeke). Die meeste van Naspers se ondernemings is markleiers op hul gebied. Kies ’n besigheidsarea hierbo vir meer inligting. |