- Inleiding
- Toepassing van en
Benadering tot King III - Stand van Nuwe
Maatskappywet - Verklaring Oor Sake Etiek
- Nakomingsraamwerk
- Die Direksie
- Direksiekomitees
- Interne Beheerstelsels
- Interne Oudit
- Nie Ouditdienste
- IT bestuurstoesig
- Maatskappysekretaris
- Beleggersverhoudinge
- Geslote Tydperke
- Ontledersverslae
Volhoubare Ontwikkeling
- Maatskaplike Ooorsig
- Transformasie
- Regstreekse Bemagtiging
- Werknemers
- Korporatiewe Burgerskap
- Gesondheid en Veiligheid
- Omgewing
- Regulatoriese Omgewing
en Boetes
GRI Reports
(slegs in Engels beskikbaar)
Maatskappysekretaris
Die maatskappysekretaris en groep- regsadviseur moet aan die direksie leiding gee oor die nakoming van sy regulatoriese verantwoordelikhede. Direkteure het onbeperkte toegang tot die advies en dienste van die maatskappysekretaris. Die maatskappysekretaris speel ’n rol in die maatskappy se korporatiewe bestuurstoesig- proses en verseker dat in ooreenstemming met die relevante wette die verrigtinge en sake van die direksie, die maatskappy self en, waar toepaslik, aandeelhouers behoorlik geadministreer word. Sy is ook die maatskappy se nakomingsbeampte soos omskryf in die Maatskappywet en gedelegeerde inligtings- beampte. Die maatskappysekretaris monitor direkteure se verhandelings in sekuriteite en verseker nakoming van geslote tydperke. Die maatskappysekretaris woon alle direksie- en komiteevergaderings by.
|