IT-Bestuurstoesig

 

Informasietegnologie (IT)-bestuurstoesig word met die werksaamhede van die Naspers-ondernemings geĂŻntegreer en is vir baie, veral die internetondernemings, deel van hul kernbedrywighede. Die bestuur van elke iliaal of sake-eenheid is verantwoordelik om toe te sien dat behoorlike prosesse vir IT-bestuurstoesig ontplooi word.

Interne oudit sal aan bestuur en die ouditkomitee gerusstelling verskaf oor die doeltreffendheid van IT-bestuurstoesig.