Inligting oor die Sekuriteitebeurs

 

 

 

Naspers is op die JSE Beperk Suid-Afrika (kode: NPN) genoteer. 

Naspers het ’n Vlak I Amerikaanse Depositobewys-program (ADB-program) en sy Amerikaanse Deposito-aandele (ADA’s) is op die Londense aandelebeurs (LSE) genoteer. Vlak I ADB’s word in die VSA op ’n oor-die-toonbank-grondslag verhandel. Internasionale beleggers kan dus Naspers-sekuriteite deur die Vlak I ADB-toonbankmark, op die Londense aandelebeurs óf op die JSE Beperk koop en verkoop.

JSE

ISIN: ZAE000015889
Kort: Naspers-N
Aandelekode: NPN 
Reg-nr.: 1925/001431/06
Gestig: 1915
Genoteer: 1994
Sektor: Media en Vermaak

Borg

Investec Bank Beperk
(Registrasienommer 1969/004763/06)
Posbus 785700, Sandton 2146

Oordragsekretarisse

Ultra Registrateurs Beperk
(Registrasienommer 2000/007239/07)
Posbus 4844, Johannesburg 2000

ADB-Program

The Bank of New York Mellon 
bedryf ’n Global BuyDIRECT™-plan 
vir Naspers Beperk. 
Vir bykomende inligting, besoek gerus 
The Bank of New York Mellon 
se webtuiste by www.globalbuydirect.com 
of skakel Aandeelhouersbetrekkinge by
1-888-BNY-ADRS of 1-800-345-1612 of skryf aan: 

The Bank of New York Mellon
Shareholder Relations Department –
GlobalBuyDIRECT™
Church Street Station
Posbus 11258, New York, NY 10286-1258, USA